Stoute Boudjies breek negativity
Ek voel dat ek julle moet waarsku dat julle Facebook en Twitter nou weer vol E-Toll goed gaan wees. Gelukkig is die Stoute Boudjies hier om die negativity te breek. Die feit van die...
Ek voel dat ek julle moet waarsku dat julle Facebook en Twitter nou weer vol E-Toll goed gaan wees. Gelukkig is die Stoute Boudjies hier om die negativity te breek. Die feit van die...
Ek wou die eintlik hou vir ‘n “Kombuis Edition Vrydag Bederf“, maar elke keer as ek die Vrydag Bederf aanmekaar sit dan kan ek myself net nie kry om die foto’s daar te gebruik...
Die lekker ding van ‘n lang naweek is dat dit jou week ook korter maak. Dit is al klaar Woensdag, Stoute Boudjies dag. Onthou van more af gaan die kaartjies vir Kanye West se...
Stoute Boudjies pre-Nasionale Braaidag. Daar is groot nuus op die gevaaalik.com front gewees. As jy die Nasionale Braaidag post gelees het sou jy die nuus klaar gehoor het. Aangesien jy net hier is vir...
Maandag is rof. Dus kan ek myself nie help nie. Ek het besluit om ons almal se Maandag beter te maak met ‘n paar foto’s van Lucy Collett. Ek het ‘n hele ruk terug die...
Maandag en Dinsdag suig. Dit voel altyd vir die eerste twee dae van die week of jy teen ‘n ramp wat vol Vaseline gesmeer is probeer ophardloop. Dan kom Woensdag gelukkig en Stoute Boudjies...
Die week in die Stoute Boudjies gaan ek julle vra vir julle hulp. ‘n Onbekende jong dame het op Twitter verskyn en sy tweet elke dag so paar foto’s van haarself. Die eerste twee...
Die Red Hot Chili Peppers kom Suid-Afrika toe. Great nuus, behalwe vir die feit dat Computicket en Big Concerts die hele ding run en niemand was verbaas toe hulle dit weereens opgefok het nie....
Gewoonlik gee ek nie ‘n fok om wat met celebrities aan gaan nie. Behalwe as dit iets snaaks is of dit is ‘n gevaaalike dame celebrity wat bietjie lyf wys of in ‘n home...
Plaas al die narre wat so baie geld spandeer aan oorlog maak eerder agteroor sit en rustig na Stoute Boudjies kyk. Dan was daar nou al seker ses Mars Rovers op Mars. Gelukkig kan...
Dit is piss koud. Stoute Boudjies help darem altyd dat die tempratuur so effe op gaan. Vanaand sit meeste van die gevaaalik.com crew al by Oppikoppi en soos die weer nou lyk gaan ons...
Nog net ‘n week voor Oppikoppi! Dit beteken dat jy nog net vandag en volgende week se Stoute Boudjies gaan sien voor Oppikoppi. Ek gaan Woensdag al die pad na Koppi toe aanpak, maar...