Stoute Boudjies tralala Woensdag
Die week se Stoute Boudjies het ‘n belaglike title. In ander nuus: Het jy gehoor gevaaalik.com gaan ons eerste live podcast doen? Jy kan gaan loer na die, vir al die info: gevaaalik.com Podcast Live by Aandklas in Hatfield.
Geniet die week se Stoute Boudjies.
Hos nar kak! Vrou so na my hart…
Bly jy’t hom geniet! Miskien help die klein bederfies jou minders grens…
@Steve: Hey De… Steve. Bly jy hou daarvan my bra. Sy het darem maar goeie smaak.
Ja ek moet se,die website groei op my by die dag…die kont in my raak al sagter en die mense haat al minder…terapeuties in fact! Jammer Stix dat jy nou aan die receiving end moes wees van daai etter wond wat oopgeskeur het