Goeie genade! Dit is die Stoute Boudjies!
Dit is goed om jou frustrasies uit te kry. Maak nie saak hoe jy dit doen nie. Of jy dit nou doen deur ‘n lekker kettle bell workout, ‘n dratie te kap, om die blok te hardloop, nog ‘n dratie te kap of soos ek net te sit en skryf. Hopelik kan die Stoute Boudjies jou help om die frustrasie in jou lewe minder te maak.
Geniet die week se Stoute Boudjies.
Jammer Stix, maar ek dink ek gaan dit moet roep: @clownpoop se Stoute Boudjies is die bestes.
@Willem: Kyk, ek kan nie stry nie, sy het baie goeie smaak as dit kom by die dames. Maar jy fool my nie ou perd. Jy sê dit net oor sy mooi is en jy dink as jy by haar gat kruip gaan jy miskien ‘n kans hê met haar. Jy is shit out of luck man, sy sal jou bat vir ‘n ses vinniger as Lance Klusener dit kon doen op sy dag.
Ek stem saam(en ek weet nie eers hoe NarKak lyk nie) – no disrespect, haar boudjies is beter, miskien omdat sy presies weet wat ‘n man se knoppe druk.
#8 is vir my die wenner omdat sy heeltemal kaalgat is
Dankie guys, ek’s bly julle geniet dit so!