Random Gevaaalikhede vir die blues
Nie die tiepe blues wat jy hoor as jy na BB King luister nie. Die is die tiepe blues wat begin so 16:00 op ‘n Sondag middag, die Maandag blues. Daarom is Maandag die...
Nie die tiepe blues wat jy hoor as jy na BB King luister nie. Die is die tiepe blues wat begin so 16:00 op ‘n Sondag middag, die Maandag blues. Daarom is Maandag die...
Vandat ‘n jong man puberty slaan is dames en sekere dele van ‘n dame se lyf heeldag en aldag non-fucking-stop op sy brein. Jy dink daaraan, jy droom daaroor, jy fantaseer daaroor, jy sien dit...
Nee, daar is nie 2014 goed in die week se Random Gevaaalikhede nie. Maar om aan titels te dink vir die goed is moeilik man. Aangesien die, die eerste Random Gevaaalikhede van 2014 het...
Die jaar het sy gat gesien. Die tyd het gevlieg. Ons almal se voete het skaars grond gevat, en nou is die jaar verby. 2014 gaan die jaar van die novel (Ja, fiction, stoner-fiction....
Ja, meeste van die workforce se halsbande is afgehaal vir die volgende paar weke. Baie mense is van die week as op vankansie of net verlof. Die res van julle sit maar in die...
Die week se Random Gevaaalikhede het ‘n hele paar dinge om jou te laat smile. Dankie vir die van julle wat aan hou foto’s, images en links in stuur vir die Random Gevaaalikhede. As...
Die Random Gevaaalikhede is laat, met rede. Vandag het die E-tolls live gegaan in Gauteng en almal is die fok in daaroor. Gelukkig is die Random Gevaaalikhede daar om jou beter te laat voel....
Maandag is hier en daarom is dit goed om die Random Gevaaalikhede te hê om jou bietjie weg te trek van die werk af vir so paar minute. As jy meer wil weet van...
Vir meeste van ons is ‘n stort net die ding wat jy doen om jouself skoon te kry, want ons is gross eintlik en stink erg as ons nie ons liggaam skoon hou nie....
Dankie aan elkeen van julle wat goed in stuur vir die Random Gevaaalikhede. Dit maak my werk bietjie makliker en dit is lekker om te sien wat ons lesers snaaks of cool vind. Hou...
Right, die is die laaste keer wat ek jou gaan vertel van die live podcast recording wat vanaand gebeur by Aandklas in Hatfield. Vir al die info kan jy hier gaan loer. Wat ek...
Die naweek het moer baie mense my gevra oor die comments wat my E-Toll stukkie gekry het. Ons het lekker gelag. Veral die knaap met die naam Steve wat comments gelos het, het groot...