So paar Pimped Out Storte
Vir meeste van ons is ‘n stort net die ding wat jy doen om jouself skoon te kry, want ons is gross eintlik en stink erg as ons nie ons liggaam skoon hou nie. Stort is nou nie vir my iets waarna ek moerse uitsien nie, maar miskien as my storte gelyk het soos een van hierdie pimped out storte, dan sou ek meer opgewonde gewees het oor die gedagte van stort. Watter een is vir jou die coolste?
Oo jissie, ek’s mos sommer jags vir ‘n lekker stort.
Daar’s ‘n paar van die beauties wat my sal laat stort tot selfs my ass oupa-hande kry.
Die eerste een lyk die mooiste en is by verre die beste idee, Nommer 2 is die een met die deur na buite. Die res is ‘n bol snolle wat mense uitgedink het toe hulle borred was
Is die naked girl included in #2. Genade!