Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede en wen R1000 tattoo voucher

Right, die is die laaste keer wat ek jou gaan vertel van die live podcast recording wat vanaand gebeur by Aandklas in Hatfield. Vir al die info kan jy hier gaan loer. Wat ek jou wel kan sê is dat jy ‘n kans gaan hê om vanaand ‘n R1000 tattoo voucher te wen van True Blue Tattoo af. Hulle doen uitstekende werk en R1000 tattoo voucher sal jou sak spaar. So kom check die eerste live podcast recording in Suid-Afrika vanaand uit, wen die voucher en spaar vir jouself 1000 bokke.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

Random Gevaaalikhede 201311011 (8)

Random Gevaaalikhede 201311011 (2)

Random Gevaaalikhede 201311011 (3)

Random Gevaaalikhede 201311011 (4)

Random Gevaaalikhede 201311011 (5)

Random Gevaaalikhede 201311011 (6)

Random Gevaaalikhede 201311011 (9)

Random Gevaaalikhede 201311011 (10)

Random Gevaaalikhede 201311011

You may also like...

3 Responses

  1. John says:

    lol…. random…

    #4? is daar meer sulkes?

  2. Danielle says:

    My virgin vel jeuk al jare vir ink. Ek dink dis tyd. Sien julle vnaand!

  3. pisgesig says:

    Pretty random. Ek sal graag wil weet wat in daai GIF ge-flash word – ek kan die gewere uitmaak, maar daar’s ‘n versteekte subliminal boodskap, ek sweer.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *