Random Gevaaalikhede vat ons uit 2013 uit

Die jaar het sy gat gesien. Die tyd het gevlieg. Ons almal se voete het skaars grond gevat, en nou is die jaar verby. 2014 gaan die jaar van die novel (Ja, fiction, stoner-fiction. Skryf oor wat jy ken) en die documentary (meer details sodra ek meer daaroor kan praat) wees vir my. Ek het my goals gestel, want dit is belagrik om iets te hê waarna jy werk. Wat is jou goals vir 2014? Laat weet my in die comments.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede. Julle moet die nuwe jaar lekker in party. Check julle op die flip side.

RandomGevaaalikhede12

RandomGevaaalikhede11

RandomGevaaalikhede10

RandomGevaaalikhede09

RandomGevaaalikhede08

RandomGevaaalikhede07

RandomGevaaalikhede06

RandomGevaaalikhede05

RandomGevaaalikhede04

RandomGevaaalikhede03

RandomGevaaalikhede02

RandomGevaaalikhede01

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *