Random Gevaaalikhede is great
As jy nie geslaap het gister nie, dan het jy miskien die Random Gevaaalikhede vroeg gevang op die site. Dit gebeur so van tyd tot tyd. So wees wakker. Geniet die Random Gevaaalikhede.
As jy nie geslaap het gister nie, dan het jy miskien die Random Gevaaalikhede vroeg gevang op die site. Dit gebeur so van tyd tot tyd. So wees wakker. Geniet die Random Gevaaalikhede.
Welkom by die Dondaerdag aand wat voel soos ‘n Sondag aand, voor ‘n Vrydag. April is die maand wat vol vankansiedae geprop is vir ons Suid-Afrikaners. Dit is asof hulle probeer om ons internekalenders...
Dit is nie Maandag nie, maar dit suig steeds om by die werk te wees, al is dit net vir 2 dae. Dan ‘n dag af, voor nog ‘n dag om te werk en...
Jip, dit is alweer daardie tyd, tyd om te lag vir die Random Gevaaalikhede. Ons maak dit maklik vir jou om cool te lyk op Facebook en Twitter. Al wat jy hoef te doen...
Ek weet, dit gaan suig om more terug by die werk te wees. Jy lees dalk die en is reeds terug by die werk, want dit is Woensdag. Dan suig dit al klaar vir...
Julle moet lekker langnaweek hou hoor. Moet niks onnosel doen nie en moet nie ‘n doos wees nie. Geniet die Random Gevaaalikhede.
Random Gevaaalikhede is hier om te help om jou Maandag beter te maak. Dit is so eenvoudig soos dit. Dankie aan almal wat submissions in mail vir die Random Gevaaalikhede. Geniet hom.
Ek hoop almal wat so behep is met die Oscar Pistorius hofsaak kry holkanker. Dieselfde holkanker as wat Kim Kardashian het. Jy het tog sekerlik nie gedink dat haar hol so groot is vir...
Random Gevaaalikhede help jou weg breek van die normale boredom van ‘n Maandag. Dankie vir al die foto’s wat julle instuur vir die Random Gevaaalikhede. As jy iets het vir die Random Gevaaalikhede kan...
Ok, ek gaan nou ophou om julle te vertel dat daar nou elke Maandag en elke Donderdag ‘n Random Gevaaalikhede sal verskyn. As jy dit nou nog nie verstaan nie, dan is daar geen...
As jy al ooit die sacred herb geoffer het aan vuurgode, dan sal jy stoner thoughts ken. Daardie goed wat jy dink wat jy altyd dink: “Ons moes dit record het”. Dan record jy...
As jy nog nie geweet het nie, die Random Gevaaalikhede verskyn nou in twee dele, elke Maandag en dan weer Donderdag. Nou is daar nog meer rede om jou foto’s vir die Random Gevaaalik...