Random Gevaaalikhede wat minder boos is
Die week se Random Gevaaalikhede het ‘n hele paar dinge om jou te laat smile. Dankie vir die van julle wat aan hou foto’s, images en links in stuur vir die Random Gevaaalikhede. As jy nie die week jou submission hier sien nie, kyk uit vir hom volgende week. As jy wil iets in stuur vir die Random Gevaaalikhede, loer gerus na die “Kontak ons” page of gebruik Facebook, Twitter, Google+.
Geniet die week se Random Gevaaalikhede.
Wil jy nog van Lucy Pinder sien? Gaan loer na die feature op Liquor in the Front, dit is NSFW.
Katy Perry se Stoute Boudjies kan jy hier sien.
I.v.m die laaste een oor die droee married couple : WTF ppl!?!
Wat is dit met jou en die non-satanistise goed????
So… Ek neem aan kunsmatige inseminasie is ook nie n opsie nie? Mazel tov, more kan China aan 21 in plaas van 20 kinders geboorte gee.