Random Gevaaalikhede to the max
Dit is Maandag. Ek hoor mense huil oor die rugby van die naweek. Die trane rol. Gelukkigis die Random Gevaaalikhede hier om jou beter te laat voel oor alles. Dit sluit in die rugby...
Dit is Maandag. Ek hoor mense huil oor die rugby van die naweek. Die trane rol. Gelukkigis die Random Gevaaalikhede hier om jou beter te laat voel oor alles. Dit sluit in die rugby...
Vandag in Gauteng is nie die tiepe dag wat jy by die werk wil sit nie. Vandag is meer ‘n “lê by die huis en doen niks” dag. Ongelukkig sit meeste van ons in...
Welkom by nog ‘n week op gevaaalik.com. Soos met meeste ander weke begin ons die week met die Random Gevaaalikhede. Eintlik was die eerste post van die week die post met “Feel Good Hit...
Laas toe die internet op hol was oor Scarlett Johansson was dit oor sy foto’s van haar hol geneem het en die foto’s het toe op die internet verskyn. Dit was ook nie lank nie...
Jy ken die drill met die Random Gevaaalikhede, maar as jy nuut is op gevaaalik.com sal ek gou verduidelik: Die Random Gevaaalikhede is ‘n versameling foto’s vanaf die internet, wat mense vir gevaaalik.com gestuur...
As jou Maandag begin het soos myne dan kort jy sekerlik die Random Gevaaalikhede nog meer as wat ek doen. Ja, die collection van snaakse/cool foto’s en gifs sal jou dag opkikker. As dit...
Te min slaap, te min tyd in die dag, die feit dat ek nie ‘n laptop het nie (As ek een kry sal ek darem met my morning commute) is alles redes hoekom die...
Die Random Gevaaalikhede is uit die blou. Teen die tyd weet jy al dat die Random Gevaaalikhede verskyn op ‘n Maandag, nie die week nie. Julle het sekerlik agtergekom dat dinge op gevaaalik.com nie...
Ek weet nie hoe die gaan uitwerk nie. Dit is die eerste keer dat ek iets soos die Random Gevaaalikhede van my iPad af probeer doen. Ek het al kleiner artikels van my iPad af...
Maandag is altyd rof. Maandag na min slaap en Saterdag se Billy Talent show is erger. Gelukkig is die Random Gevaaalikhede hier vir presies daardie rede, om jou aandag so bietjie af te trek....
Die Random Gevaaalikhede het vinnig een van die populêre sections van gevaaalik.com geword. Wat is die Random Gevaaalikhede vra jy? Dit is klomp images en gifs vanaf die internet wat ons mooi vir julle...
Ons is terug na Oppikoppi. Julle kan solank deel een lees van die jaar se Koppi avontuur. Ek sit vandag hier en het nie baie lus om enige werk te doen nie. Basies soos...