Random Gevaaalikhede 2.0
Daarsy, jou eerste week van nie een nie, maar twee Random Gevaaalikhede! Ekt ‘n weird week gehad en elke een van die prentjies praat met my siel op een of ander manier. Soos al...
Daarsy, jou eerste week van nie een nie, maar twee Random Gevaaalikhede! Ekt ‘n weird week gehad en elke een van die prentjies praat met my siel op een of ander manier. Soos al...
Ok, hier is hoe dinge tans staan. Daar kom so baie submissions in van julle af vir die Random Gevaaalikhede dat ek nie meer kan by hou nie. Wat ek gedink het is dat...
Gewoonlik word die Random Gevaaalikhede opgestel dat hy deur die loop van Maandag iewers op die site verskyn. Vandag het ek besluit om hom net te publish sodra ek hom klaar gemaak het. Hence,...
Maandag suig. Gauteng se dak lek steeds, nou al vir ‘n hele week. Hopelik kan die Random Gevaaalikhede help om jou so effens beter te laat voel. Vir meer van Jodie Gasson, kyk hier.
Wat ‘n Maandag hier in Gauteng. Dit voel of ek weer terug is in Londen, grys lug en dit reën konstant. Die enigste ding erger as ‘n blou Maandag is ‘n grys Maandag. O...
Die Random Gevaaalikhede is goed vir jou. Vir verskillende redes, maar enige iets wat jou laat goed voel of lag is ‘n wen in my boeke. Without further a due… Geniet die week se...
Terug by die werk na ‘n kort vakansie. Ja, Maandag is nooit pret nie. Daarom help die Random Gevaaalikhede darem bietjie om die Maandag bietjie makliker vir ‘n mens te maak. Dankie vir al...
Die is tyd vir die week se Random Gevaaalikhede. Dit is ons manier om die Monday blues bietjie onder beheer te kry. Almal sukkel maar op ‘n Maandag, so wees ‘n buddy en share...
Foto’s van troues het groot besigheid geword. Fotograwe wat reken hulle is reg om jou groot dag af te neem is gewoonlik nie cheap nie. Presies die teenoorgestelde eintlik. Op die ou einde van...
Ja, die Random Gevaaalikhede is laat, maar as jy @gevaaalikdotcom gevolg het op Twitter dan het jy dit al geweet. Dus het jy nou ook afgelei dat sommige goed wat op Twitter gebeur maak...
Verveeldheid? Is dit ‘n woord? Ek gee nie regtig om nie, dit is iets waarmee die Random Gevaaalikhede help. So, without further a due… Geniet die week se Random Gevaaalikhede. Meetr van Lucy Pinder...
Maandag suig en daarom is die Random Gevaaalikhede hier om jou bietjie beter te laat voel op ‘n dag wat meeste mense haat. So sit agteroor, sê fok jou vir jou baas en drink...