Tagged: snaakse foto’s

Random internet goed 0

Random internet goed

Ek het lanklaas so paar random goed wat ek op die internet gevind het hier gepost. So as jy werk vandag, dan hier is vir jou so paar random goed soos  Kate Upton se boobs...

So moet die polisie lyk 0

So moet die polisie lyk

Hoekom kan die polisie in Suid-Afrika nie so lyk nie? Sy kan my maar enige dag arresteer. Ek sal gaan sonder om enigsins met haar te stry. Dit is al. by Stix

Bad Parenting 101 3

Bad Parenting 101

Party mense moet nie kinders hê nie, never mind die verantwoordelikheid om ‘n kind groot te maak tot ‘n verantwoordelike volwassene nie. Die persoon wie se dogter hierdie is (ja, ek praat van die een aan...

Regte Lewe Barbie 4

Regte Lewe Barbie

Die jong dame het op die kraakvars ouderdom van 21 haar lewensdroom bereik. Na menigde operasies lyk sy soos Barbie. Ja jy lees reg, Barbie die pop.  Valeria Lukyanova (link na haar Facebook waar jy nog...