Burning Man

Die Burning Man Festival het verlede week plaassgevind in Black Rock woestyn. Hier is hoe Burning Man beskryf word:

The event is described by many participants as an experiment in community, art, radical self-expression, and radical self-reliance.

Wat dit eintlik is, is ‘n plek vir mense om hulself te gedra en aan te trek soos hulle nooit hulself sal gedra of aantrek in die normale wêreld nie. Dit is ook bekend vir hippy chicks op drugs met min klere aan wat meer as gewillig sal wees om jou te laat maak of jy hulle body paint terwyl jy hulle eintlik net grope. Klink na die plek om te wees as jy hou van mense met stink voete en ander stink liggaamsdele.

Soos jy kan dink gebeur daar allerhande onverantwoordelike goed by Burning Man en op een stadium brand hulle ook ‘n groot hout effigy van ‘n man. Daar is blykbaar ook baie kaal mense of topless hippy meisies. Dit veroorsaak blykbaar dat daar baie seks gebeur, maar nie in tente nie, sommer daar waar jy besluit het die ander persoon lyk goed genoeg om te pomp.

Ek het besluit om vir julle so ‘n paar foto’s bymekaar te sit om beter te verduidelik waaroor Burning Man gaan. Beter as wat ek ooit in woorde sal kan verduidelik. A pictures says a thousand words, of so iets. Ek wil gaan!

You may also like...

1 Response

  1. Joe says:

    Hoogs ontstellende Side Manboob Alert in foto 4!

    “Daar is blykbaar ook baie kaal mense of topless hippy meisies.” Na aanleiding van die foto’s is daar ook baie topless ouens. Hehehe!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *