Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Chinese Sperm Extractor

Vir meeste van die wêreld is dit ok om met die hand ‘n dratie te kap, of as jy slim is met ‘n Fleshlight. Vir die Chinese is dit net nie goed genoeg nie. Dit is hoekom hulle die Automatic Sperm Extractor gemaak het.

Die ding het ‘n skerm en surround sound vir al die pornografiese entertainment wat jy dalk mag kort om jou sperm te laat extract. Natuurlik het dit ook ‘n “massage pipe” vir jou gansnek. Die “massage pipe” het verskillende verstellings soos tempratuur, spoed, frequency en amplitute. Die hoogte van die “massage pipe” kan ook verstel word. Zhu Guoxin hoof van die urologie afdeling van Zhengzhou Central Hospitaal het die volgende oor die masjien te sê gehad:

When male infertility patients come for treatment, we must first fully inspect the sperm which requires sperm extractions. This machine is only recommended for patients that have difficulty retrieving sperms.

So basies is die masjien gemaak vir as jy nie weet hoe om ‘n dratie te maak nie of as jy nie meisies kan oortuig om jou te help met die “sperm extraction” proses nie. Sal jy die masjien probeer? Laat weet my in die comments

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *