Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tagged: Slipknot

Slipknot – XIX 2

Slipknot – XIX

Slipknot – XIX is een van die song vanaf die laaste studio album, .5: The Gray Chapter. Dit is ‘n ongelooflike goeie album, verseker een van die beter albums van die jaar, as dit...

Die Antwoord – Ugly Boy 1

Die Antwoord – Ugly Boy

Die Antwoord hou net nie op om my te verbaas nie. Ek het al vir jare ‘n snaakse liefdes verhouding met artists soos Marilyn Manson, Alice Cooper, Kiss en Slipknot. Vir my is die...

Slipknot – .5 The Gray Chapter Review 3

Slipknot – .5 The Gray Chapter Review

‘n Ruk terug praat ek en ‘n vriend oor die nuwe Slipknot album; .5 The Grey Chapter.Die nuwe album het my vriend weer op ‘n Slipknot-trein gesit wat dit moeilik maak vir hom om te...

Slipknot – The Devil in I 2

Slipknot – The Devil in I

Gister het Slipknot nog ‘n nuwe song van hulle yet to be named nuwe album. Daar was dadelik mixed responses. Die eerste smakie wat ons gekry het van die nuwe album was baie soos...

The Negative One – Slipknot video 2

The Negative One – Slipknot video

“I hope you live, to see the day, when your world goes up in flames.” Net van die kragtige lirieke wat jy sal kry in Slipknot se nuwe song “The Negative One“. Die video...

Nuwe Slipknot – The Negative One 1

Nuwe Slipknot – The Negative One

Edit: Ons het die song op Youtube ontdek, weet nie hoe lank dit beskikbaar gaan wees nie, maar jy kan daarna luister hier onder ook. Ek stel wel voor jy gaan maar a Slipknt...

Joey Jordison quit Slipknot 4

Joey Jordison quit Slipknot

Vrydag die 13de is een van my gunsteling dae van die jaar, maar vandag is nie meer vir my lekker nie. Joey Jordison het besluit om nie meer Slipknot se drummer te wees nie....