Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Slipknot – Solway Firth (nuwe video)

Ek soek nie veel uit die lewe uit nie. Die hoof doelwit is om gelukkig te wees. Slipknot maak my gelukkig. Daar is ‘n hele paar redes hoekom Slipknot my gelukkig maak.

Redes om lief te wees vir Slipknot, deur Stix:

  1. Metal
  2. Metal
  3. METAL AS FUCK

Dit gaan dieper as dik guitar riffs soos net Jim Root dit kan doen. Dit gaan dieper as Corey Taylor se soet-sagte-wrede-gerasperde-stem. Dit gaan dieper as Shawn Crahan se creative direction.

Die video is nie vir vyngevoeliges nie. Daar is violence en dit is blykbaar scenes/clips uit ‘n nuwe program op Amazon Prime. In elk geval, genoeg van my af. Check die video en laat weet my wat jy dink.

You may also like...

2 Responses

  1. Ernest says:

    Befokte song!

  2. Stix Gevaaalik says:

    @Ernest: Ek stem, dit is befok! Kan nie wag vir die hele album nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *