Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Slipknot – XIX

Slipknot – XIX is een van die song vanaf die laaste studio album, .5: The Gray Chapter. Dit is ‘n ongelooflike goeie album, verseker een van die beter albums van die jaar, as dit nie die beste een was nie.

Slipknot XIX Official video

“XIX” voel meer soos die intro van die album as ‘n vol song, maar dit doen ‘n briljante job van die atmosfeer skep wat deur hou vir die res van die album. Die video vir “XIX” is nie veel anders nie, die gevoel is donker en soos met baie van Slipknot se donkerder videos is M. Shawn Crahan (Clown) die man in die directors seat vir die video.

Kyk die video hier onder en laat weet my wat jy dink in die comments. Wees net versigtig as jy by die werk die video gaan kyk. Daar is kaal girls in die video en plenty nipples ook.

You may also like...

2 Responses

  1. Cobus says:

    Baie cool! Hulle gebruik dit tans as intro vir hulle live shows. Bou lekker op na die einde toe.

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Cobus: Man, ek sal love om Slipknot weer live te sien!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *