Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tagged: Reviews

Slipknot – .5 The Gray Chapter Review 3

Slipknot – .5 The Gray Chapter Review

‘n Ruk terug praat ek en ‘n vriend oor die nuwe Slipknot album; .5 The Grey Chapter.Die nuwe album het my vriend weer op ‘n Slipknot-trein gesit wat dit moeilik maak vir hom om te...

BEAST – Smoke Swig Swear 3

BEAST – Smoke Swig Swear

As jy ‘n band gaan maak sonder guitars en eerder gaan vir die twee bassist en dromme kombinasie dan gebeur twee dinge. Jy forseer jouself om dit eenvoudig te hou omdat die bass en...

Scars on Broadway album review 1

Scars on Broadway album review

Ek het dit nooit ‘n geheim gemaak dat ek van Scars on Broadway hou nie, al het ek die album 4 jaar na sy release ontdek. As jy gevaaalik.com gereëld besoek, sal jy dit...

Muse – The 2nd Law review 2

Muse – The 2nd Law review

Ek is nie ‘n moerse Muse fan nie. Dit is nie dat ek dink hulle suig nie. Inteendeel dink ek dat hulle ongelooflike goeie musicians is. My dislike vir Muse is omdat ek glad...

Gerald Clark – Black Water 1

Gerald Clark – Black Water

Suid-Afrika is gelukkig, ons het baie goeie blues musikante. Kyk maar net na Albert Frost of Dan Patlansky. Natuurlik kan ons ook nie vergeet van Gerald Clark nie en met Black Water wys Gerald...

The Smashing Pumpkins – Oceania review 1

The Smashing Pumpkins – Oceania review

The Smashing Pumpkins se nuwe album, Oceania, is uit. Ek het deur middel van iTunes my hande op die album gekry. Direk nadat ek die album gekoop het was ek nie te bly oor...

God Bless America Resensie 2

God Bless America Resensie

Het jy al ooit in die oggend oppad werk toe gevoel asof jy jou hand deur jou radio wil druk en 5FM se DJ aan die keel wil gryp en doodwurg omdat hy soveel...

Natasha Meister Band – Half Way 0

Natasha Meister Band – Half Way

Op die off chance dat ek massive backlash gaan kry vir die volgende statement, here goes: Dit is min dat vroue musicians vreeslik oorspronklik kan wees. Gewoonlik oorheers die pop mentality en die “sex...