Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

God Bless America Resensie

Het jy al ooit in die oggend oppad werk toe gevoel asof jy jou hand deur jou radio wil druk en 5FM se DJ aan die keel wil gryp en doodwurg omdat hy soveel kak praat? Het jy al daaraan gedink om die ou wat voor jou in die mall by die trappe af loop ‘n hupstootjie te gee met jou voet omdat hy so stadig moontlik loop en hy weet jy wil verby kom? ‘n Skop in die rug sal hom miskien leer om nie so ‘n doos te wees nie. As jy al so gevoel het is God Bless America die fliek vir jou.

Die storie begin met Frank (Joel Murray). Frank word gefire by sy werk, gediagnoseer met ‘n kwaadaardige gewas op sy brein, sy eks-vrou trou met ‘n ander ou en sy dogter wil hom nie sien nie. Frank besluit om selfmoord te pleeg. In plaas daarvan dat hy sy eie lewe neem, besluit hy om sy frustrasies op die gemeenste, domste, en mees onverdraagsame mense uit te haal. Hy begin met ‘n klomp reality TV stars.

Frank kry ‘n ongewone accomplice in die 16-jarige Roxy (Tara Lynne Barr) wat sy rage oor die moderne samelewing deel. Saam gaan hulle deur Amerika en vermoor die domste en irriterendste celebrities. Duidelik nie vir mense wat dink reality TV is cool nie, maar dit was perfek vir my.

Check die trailer hier onder.


by Stix

You may also like...

2 Responses

  1. egaM says:

    lol dude dit lyk awesome 😀 Wil dit graag sien

  2. Franco says:

    Weenie of ek dit wil kyk nie. Eks bang dit convince my genoeg om ‘n rollie te kry en dom en arogant poesse te begin destroy (veral vandag).

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *