Krul op langs Random Gevaaalikhede
Die oggende raak al hoe koeler en dan teen so 11:00 se kant begin jy warm kry want jy het MOS ‘n baadjies aan. Die winter is sterk oppad (in Gauteng) en die Random...
Die oggende raak al hoe koeler en dan teen so 11:00 se kant begin jy warm kry want jy het MOS ‘n baadjies aan. Die winter is sterk oppad (in Gauteng) en die Random...
Vinnige Update op die ‘Gevaaalik op ‘n dansbaan’ hamper raffle: Dankie aan die wat reeds kaartjies gekoop het. Vir die wat nog nie ‘n kaartjie gekry het nie daar is nog 48 beskikbaar om die mikpunt...
Om jou die waarheid te vertel: Hierdie Random Gevaaalikhede is nie regtig special nie. Die titel het net in my kop opgespring oor die een foto wat ingestuur is vir vandag se Random Gevaaalikhede....
Onthou jy ‘n tombola? Dit was iets wat meestal gebeur het by die skool of kerk se kermis. Jy gee ‘n geldjie en kry ‘n nommer. Al die nommers word in ‘n hoed gegooi...
Dit is eenvoudig: Jy het ‘n snaakse meme, ‘n cool foto, ‘n snaakse foto of video. Jy stuur hierdie foto vir gevaaalikdotcom@gmail.com en die foto word deel van die Random Gevaaalikhede. Op die manier sorg...
Die Random Gevaaalikhede is hier bra! Ek weet dit was veronderstel om gister op die site te verskyn maar ongelukkig het ek gister net te besig geraak. Kyk uit vir die gevaaalik Nuusbrief wat...
Random Gevaaalikhede op ‘n vakansiedag nogal, en jy het gedink dit gaan nie gebeur nie. Jy moet geloof hê in die Random Gevaaalikhede. Ek stel voor jy gryp vir jou iets lekker om te...
Die langnaweek is op ons. As jy hou van vakansiedae dan is April seker jou gunsteling maand as jy in Suid-Afrika bly. Die Random Gevaaalikhede vat ons die week in die langnaweek in. As...
Bevange is een van daardie woorde wat ontstaan het sodat mense wat nie vloek nie, ook kan vloek. Eerder as sê iets is befok, kan jy in die middel van ‘n kerk staan en...
Dankie vir almal wat foto’s instuur vir die Random Gevaaalikhede. Dit is by ver die moeilikste ding wat ek op gevaaalik.com doen elke week, want daar is net soveel foto’s om van te kies....
‘n Nuwe Maandag is op jou en gelukkig is die Random Gevaaalikhede hier om jou te help deur die Maandag beweeg. Indien jy foto’s het wat jy wil deel op die Random Gevaaalikhede, kan...
Ek sweer ek het vandag agter my komper gaan sit met die idee om die Random Gevaaalikhede vir julle te post. Ek kan nie vir jou sê presies wat gebeur het nie, maar die...