Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Bevange Random Gevaaalikhede

Bevange is een van daardie woorde wat ontstaan het sodat mense wat nie vloek nie, ook kan vloek. Eerder as sê iets is befok, kan jy in die middel van ‘n kerk staan en sê iets is bevange sonder dat enige mens of onsigbare god kwaad raak vir jou. Flip of flippen is dieselfde. Vloek sonder om te vloek. Mense heg darem so baie krag aan woorde.

Hier in die Random Gevaaalikhede, heg ons nie so baie waarde aan woorde nie. Hier lê die regte waarde in die foto’s. ‘n Foto wat jou laat lag het baie meer waarde as wat ooit aan iemand verduidelik kan word. Maar jy weet dit reeds en daarom is jy hier vir die Random Gevaaalikhede.

Geniet die Random Gevaaalikhede.

Dit is weer daardie tyd van die jaar, gevaaalik.com se hosting moet betaal word. Dit kos $179.40 vir die jaar se hosting. Of R2100 +/-. Ek kan regtig nie aanhou om die “bill te flip” vir die website se hosting nie, en die jaar is ek geflip. Ek kan dus nie die hosting betaal nie. Daarom die advertensies soos hierdie hier onder. Ek weet die ads is kak, maar ek hoop dat die klieks op hierdie ads sal kan help om te betaal vir die hosting van die site. Druk asseblief daardie muis knoppie oor ‘n advertensie of twee as jy gevaaalik.com like en in die toekoms wil sien. As jy wil ondersteun, kan jy hier ook uithelp. Sien dit as ‘n digitale fist bump.

Anders, as jy ‘n besigheid het wat jy wil adverteer aan die gevaaalik.com gehoor (so rofweg 20 000 mense ‘n maand wat die site besoek) kontak my en ons maak ‘n plan.

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *