So dag kort Random Gevaaalikhede
Maandag is altyd rof. Maandag na min slaap en Saterdag se Billy Talent show is erger. Gelukkig is die Random Gevaaalikhede hier vir presies daardie rede, om jou aandag so bietjie af te trek....
Maandag is altyd rof. Maandag na min slaap en Saterdag se Billy Talent show is erger. Gelukkig is die Random Gevaaalikhede hier vir presies daardie rede, om jou aandag so bietjie af te trek....
Die Random Gevaaalikhede het vinnig een van die populêre sections van gevaaalik.com geword. Wat is die Random Gevaaalikhede vra jy? Dit is klomp images en gifs vanaf die internet wat ons mooi vir julle...
Ons is terug na Oppikoppi. Julle kan solank deel een lees van die jaar se Koppi avontuur. Ek sit vandag hier en het nie baie lus om enige werk te doen nie. Basies soos...
Hier is die week se versameling Random Gevaaalikhede. Dankie aan almal van julle wat aanhou om goed in te stuur vir die Random Gevaaalikhede. Dit maak my job baie makliker. As jy iets wil...
Dankie aan almal wat Random Gevaaalikhede in stuur. Weereens jammer as jy nie joune hier sien die week nie. Ek het moer baie submissions gekry en ek werk stadig maar seker my pad deur...
Dankie aan die van julle wat foto’s en goed ingestuur het vir die Random Gevaaalikhede. Dit help baie. Hou maar die Random Gevaaalikhede dop oor die komende weke om jou submission te sien. Natuurlik...
Maandag suig, daarom dink ek dit sal goed wees om so paar “Random Gevaaalikehede” met julle te deel elke week. Net random images wat ‘n sekere gevaaalike leser elke week vir my stuur. Sommige...