Random Gevaaalikhede, ook laat
Dankie vir almal wat foto’s instuur vir die Random Gevaaalikhede. Dit is by ver die moeilikste ding wat ek op gevaaalik.com doen elke week, want daar is net soveel foto’s om van te kies. As jy jou foto’s ook in die mix wil gooi (self geneem of gevind op die internet) stuur asb. na gevaaalikdotcom@gmail.com.
Geniet die Random Gevaaalikhede. Jammer dit is laat.