Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Special Random Gevaaalikhede

Om jou die waarheid te vertel: Hierdie Random Gevaaalikhede is nie regtig special nie. Die titel het net in my kop opgespring oor die een foto wat ingestuur is vir vandag se Random Gevaaalikhede. Jy kan jou foto vir die Random Gevaaalikhede stuur na gevaaalikdotcom@gmail.com en jy kan op hoogte bly van alles gevaaalik.com met die gevaaalik Nuusbrief. ‘n Email wat elke Vrydag in jou inbox land en links het na alles wat jy die week gemis het op gevaaalik.com.

Geniet die Random Gevaaalikhede.

Loading…

15 Raffle tickets sover verkoop. Nog net 55 om te gaan en ek sal die hosting vir gevaaalik.com vir nog ‘n jaar kan betaal.

Dankie aan elkeen wat help om gevaaalik.com aan die gang te hou deur hierdie “vondsinsameling” te ondersteun.

Ek wil nie name noem nie, maar dankie aan elkeen wat al ‘n kaartjie gekoop het. Die site se besoekers, die vriende saam wie ek heeltemal te lanklaas gekuier het en almal anders. Julle is fokken legends en dit is cool om te weet ek het julle ondersteuning. Dankie ook aan die wat voelers uitgesteek het om op ander maniere te help. Dankie.

Koop jou kaartjie nou en staan ‘n kans om alles wat jy hier onder te wen. Ons noem dit die ‘Gevaaalik op ‘n dansbaan’ hamper en die waarde daarvan is R1729. As jy jou raffel kaartjie koop vir R30 staan jy ‘n kans om die hamper te wen op 4 Mei 2018. Luuks. Koop jier ‘n kaartjie: http://x5s.c11.mytemp.website/product/gevaaalik-raffle-ticket

You may also like...

2 Responses

  1. Andre says:

    Do you accept international payments for the raffle?

  2. Ruan Stix Fourie says:

    Hi Andre,

    Unfortunately, I cannot send the prize to an international address. I also don’t know if you can do international payments, but I do have PayPal as an option for international payments. The only catch is that if you win the prize can only be shipped within the borders of South Africa.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *