Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Krul op langs Random Gevaaalikhede

Die oggende raak al hoe koeler en dan teen so 11:00 se kant begin jy warm kry want jy het MOS ‘n baadjies aan. Die winter is sterk oppad (in Gauteng) en die Random Gevaaalikhede is die perfekte ding om mee op te krul onder ‘n kombers, op die bank. Lekker langnaweek vir jou om te maak mee wat jy wil. Ek het oor die laaste week meer as 8500 woorde se cannabis content geskryf. Ek het nog baie ander skryfwerk wat vir my voorlê en baie van die gaan ek hierdie naweek nog moet klaar maak.

Geniet jou langnaweek en die Random Gevaaalikhede.

Jy het nog tot 3 Mei 2018 om jou raffle kaartjie te koop om ‘n kans te staan om die ‘Gevaaalik op ‘n dansbaan’ hamper te wen. Die geld wat ingesamel word word gebruik om gevaaalik.com se hosting te betaal vir nog ‘n jaar van Stoute Boudjies, Vrydag Bederf en Random Gevaaalikhede. Vir minder as ‘n Coke en ‘n garage pie kan jy help om seker te maak jy kry nog gevaaalik.com vir ‘n jaar en ‘n R1729 hamper. As jy reeds kaartjies gekoop het, dankie. As jy meer as een gekoop het was dit ook ‘n slim move. Hier is alles wat in die hamper is:

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *