Jy moet geloof hê in Random Gevaalikhede
Random Gevaaalikhede op ‘n vakansiedag nogal, en jy het gedink dit gaan nie gebeur nie. Jy moet geloof hê in die Random Gevaaalikhede. Ek stel voor jy gryp vir jou iets lekker om te drink, sit agteroor en geniet hierdie Random Gevaaalikhede. Jy kan jou foto’s vir die Random Gevaaalikhede instuur per email na gevaaalikdotcom@gmail.com.
Geniet die Random Gevaaalikhede.
Dit is weer daardie tyd van die jaar, gevaaalik.com se hosting moet betaal word. Dit kos $179.40 vir die jaar se hosting. Of R2100 +/-. Ek kan regtig nie aanhou om die “bill te flip” vir die website se hosting nie, en die jaar is ek geflip. Ek kan dus nie die hosting betaal nie. Daarom die advertensies soos hierdie hier onder. Ek weet die ads is kak, maar ek hoop dat die klieks op hierdie ads sal kan help om te betaal vir die hosting van die site. Druk asseblief daardie muis knoppie oor ‘n advertensie of twee as jy gevaaalik.com like en in die toekoms wil sien. As jy wil ondersteun, kan jy hier ook uithelp. Sien dit as ‘n digitale fist bump.
Anders, as jy ‘n besigheid het wat jy wil adverteer aan die gevaaalik.com gehoor (so rofweg 20 000 mense ‘n maand wat die site besoek) kontak my en ons maak ‘n plan.