Goed gevaar met Random Gevaaalikhede
Hoe gaan dit met jou Maandag? Is jy al deur jou naweek-babbelas? Het jy al middagete getand? Kry iets om te eet en as jy regtig die job wil doen gaan stap om die blok....
Hoe gaan dit met jou Maandag? Is jy al deur jou naweek-babbelas? Het jy al middagete getand? Kry iets om te eet en as jy regtig die job wil doen gaan stap om die blok....
Eendjies, eendjies, stap in ‘n ry Een, twee, drie, vier, stap hul verby Links-regs, links-regs, kyk hoe mak Reguit dam toe, kwak, kwak, kwak Wanneer jy ‘n kind van 2 het dan hoor jy...
Dit is lekker om elke nou en dan iets te gee vir julle, die lesers van gevaaalik.com. Hierdie week gee ek ‘n Bewell SA Bamboo Wooden watch weg. Al wat jy hoef te doen...
Ek weet dit is Vrydag, en die Random Gevaaalikhede is eintlik veronderstel om op ‘n Donderdag te verskyn. Nou gaan jy die Random Gevaaalikhede vandag kry, asook die Vrydag Bederf. As jy slim is,...
Dankie vir almal wat aanhou om foto’s in te stuur vir die Random Gevaaalikhede. Keep ’em coming en email jou foto’s na gevaaalikdotcom@gmail.com toe. Maak ook sker jy kry die gevaaalik Nuusbrief. Die enigste email...
Random Gevaaalikhede is 100% hier om jou te laat lag. Miskien iets te wys wat jou laat dink “Dit is cool!” en ‘n glimlag op jou gesig sit. Jy lees hierdie tien teen een...
Wanneer dinge agter skedule raak dan begin die emails en die tweets uit vlieg. Ek praat ook nie van die vriendelike tipe emails soos die gevaaalik Nuusbrief nie. Ek praat meer van jou standaard “Ek...
Die dag het sy gat gesien. As jy nog by die kantoor is, is dit nou tyd dat jy jouself so gou as moontlik daar weg kry. Of jy moet die laaste paar minute brand...
Jy weet iemand het einlik niks om te sê nie wanneer hulle begin praat oor die weer. Koud in Pretoria vandag, huh? Maak seker jy kry die gevaaalik Nuusbrief. Dit is ‘n email met links...
Sondag is moerdersdag. Wanneer jy ‘n pa word, dan is daar skielik ‘n ekstra ma wat jy voor moet moedersdag geskenke kry ook. Ek is so kak met geskenke koop. As jy vir jou...
Hier is die goeie nuus: Die ‘Gevaaalik op ‘n dansbaan’ hamper se wenner se naam is getrek. Dus sal jy glad nie meer van die hamper of die raffle hoef te hoor nie. Geluk Ferdi...
3006 post. 3007 as jy die een tel. Dit is hoeveel post ek persoonlik al op gevaaalik.com geplaas het. Opinie stukke, Stoute Boudjies, Vrydag Bederf en natuurlik die Random Gevaaalikhede maak ‘n groot deel...