Random Gevaaalikhede vir vandag
‘n Nuwe Maandag is op jou en gelukkig is die Random Gevaaalikhede hier om jou te help deur die Maandag beweeg. Indien jy foto’s het wat jy wil deel op die Random Gevaaalikhede, kan jy so maak deur jou foto’s te stuur na gevaaalikdotcom@gmail.com.
As jy ‘n weeklikse email wil kry met links na alles wat die week op gevaaalik.com was, kan jy dit op hierdie page kry. Die email gaan elke Vrydag uit na jou inbox. Perfek vir sit en rondfok eerder as werk op ‘n Vrydag.
Geniet die Random Gevaaalikhede.