Tagged: Random Gevaaalikhede

0

Chaos voor Random Gevaaalikhede

Dinge gaan gewoonlik maar mal op ‘n Maandag. Meeste van die tyd is dit omdat jy nog ‘n babbie nurse van die naweek se kuier. Dit is mos lekker om jouself letterlik te vergiftig...

0

Random Gevaaalikhede booya!

Het jy Backroads Less Travellled Part 3 gesien? Ons was in Kosibaai en dit is verseker een van die coolste plekke waar ons al was. Terwyl jy die 20 minute podcast luister kan jy...

0

Haastige Random Gevaaalikhede

Ek moet deur die jaag, nie tyd vir storietjies nie. Julle is seker bly daaroor. Sit al die hele Maandag en wag vir die Random Gevaaalikhede. Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

0

Begin jou week met Random Gevaaalikhede

Welkom by die eerste Random Gevaaalikhede van die week. Voor ons in die dinge inspring, ‘n vinnige twee goedjies: As jy nie elke dag by gevaaalik.com kan uitkom nie, kan jy ons weeklikse nuusbrief...

0

Random Gevaaalikhede, enjoy

Hier is die Random Gevaaalikhede. Dankie vir die van julle wat opgeteken het vir die gevaaalik.com nuusbrief gister. Dankie ook vir almal wat eg-Suid-Afrikaans Random Gevaaalikhede gestuur het na gevaaalikdotcom[at]gmail[dot]com. Check hier onder of...

0

Bumper Pack Random Gevaaalikhede

‘n Lekker vet Random Gevaaalikhede. Hoekom nie? Het iets beter om te doen? Nie so gedink nie. Weereens dankie vir die submissions wat ingestuur is. Veral die “feminism” een het my hardop laat lag....

0

Random Gevaaalikhede wen Maandag

Hou aan om daardie submissions in te stuur vir die Random Gevaaalikhede. Jy kan dit eenvoudig e-mail na gevaaalikdotcom[at]gmail[dot]com, of jy kan dit tweet na @gevaaalikdotcom. Jy kan gerus ook foto’s stuur wat jy...

0

Random Gevaaalikhede Trololololol

Die laaste paar weke kry ek baie submissions vir die Random Gevaaalikhede. Dankie, ek is veral mal oor die eg Suid-Afrikaanse submissions wat ons kry. Die week is die “Sale Price” wiskunde fout en die...