Tagged: Random Gevaaalikhede

0

Ingeprop vir Random Gevaaalikhede

Amper soos ‘n random chat met Jack Parow. Eintlik glad nie soos dit nie. Ek moes net ‘n manier kry om ‘n link in te sit na die nuutste gevaaalik.comedy Podcast episode ‘n chat...

0

Random Gevaaalikhede breek Maandag

Ek het die naweek vir die eerste keer in ‘n baie lang tyd Fokofpolisiekar live gesien by die Injustice 2 Championships Finals, by Weiveld. Ek het dit gemis, nie net live musiek nie, maar...

2

Random Gevaaalikhede laat sak die bloeddruk

Bietjie Random Gevaaalikhede vermaak vir jou, net as jy miskien eerder bietjie wil lag. Ek self kan doen met so bietjie lag. Maak seker om aan te hou jou Random Gevaaalikhede stuur na gevaaalikdotcom@gmail.com....

0

Met Dinsdag Random Gevaaalikhede

Na gister se Chad Kroeger nuus was ek niks meer lus vir die internet nie. Dus het ek besluit om eerder die eerste Random Gevaaalikhede van die week vir julle te drop op Dinsdag....

0

PK Random Gevaaalikhede

Die PK waarvan ek praat is hier onder, kyk uit vir die video. Dit is nou vir jou ‘n PK. Anders as dit is daar ‘n spul ander content wat die week op gevaaalik.com...