Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede en goeie nuus

Hier is die goeie nuus: Die ‘Gevaaalik op ‘n dansbaan’ hamper se wenner se naam is getrek. Dus sal jy glad nie meer van die hamper of die raffle hoef te hoor nie. Geluk Ferdi Schmidt jy sal vandag nog ‘n email van my ontvang sodat ons kan reël om jou hamper by jou te kry. Op die ou eide is daar toe 31 raffle kaartjies verkoop. Dit saam met hulp van vriende en sponsors soos Bewell SA, sal jy jou dosis gevaaalik.com nog kan kry vir ‘n hele jaar lank. Al het ek nie 70 raffle kaartjies verkoop om die hosting van gevaaalik.com vir nog ‘n hele jaar te cover nie, het baie van julle gehlp deur kaartjies te koop of support te wys op ander maniere.

Ek weet ek sê dit baie, maar ek wil dit net gou weer sê: Dankie vir almal se ondersteuning, veral die wat van die 31 raffle kaartjies gekoop het. Dit is nice om te weet dat daar ander mense is daar buite wat ook gevaaalik.com wil sien oorleef.

Geniet die Random Gevaaalikhede.

 

Is jy pissed oor jy nie die hamper met die cool watch gewen het nie? Gelukkig vir jou kan jy vir jouself ook ‘n watch koop en as jy R699 of meer spandeer kan jy R100 af kry as jy coupon code ‘STIX’ gebruik by sabewell.co.za

Bewell SA Wooden watches and sunglasses

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *