Wees bly oor Random Gevaaalikhede
Dankie aan almal wat foto’s en memes instuur vir die Random Gevaaalikhede! Dit help regtig baie. Ek is bly om te sien dat dit maklik genoeg is vir meeste van julle om die goed te stuur vir...
Dankie aan almal wat foto’s en memes instuur vir die Random Gevaaalikhede! Dit help regtig baie. Ek is bly om te sien dat dit maklik genoeg is vir meeste van julle om die goed te stuur vir...
Jy kry regte beef, ‘n lekker vet steak wat jy braai. Jy kry ook regte beef soos die beef tussen Jose Aldo en Connor McGregor. Dan kry jy rap beef, soos wat tans aangaan tussen...
Die lente is hier, al is dit vandag weer lekker koel in Pretoria. Almal se Facebook status updates het mos die naweek gegaan oor die lente wat nou begin het, net ingeval jy nie...
Hou aan om daardie Random Gevaaalikhede in te laat rol! As jy ‘n meme of grap gekry het via WhatsApp of Facebook Messenger, deel dit met gevaaalik.com se lesers deur dit na my toe...
Tyd vir jou om Random Gevaaalikhede te check en bietjie te glimlag vir die dag. Gryp jou foon en raak deel van die Random Gevaaalikhede deur jou foto of meme te stuur vir my...
Ek weet, jy het eintlik al die Random Gevaaalikhede gister verwag. Snaaks hoe ek op vakansie kan gaan en nie ‘n enkele post mis nie. Hier sit ek nou weer en werk soos ‘n...
‘n Week weg van gevaaalik.com en meer mense besoek die site as in die laaste 2 maande. Wat beteken dit? Miskien dat ek seker moet maak elke post word 08:00 op die gevaaalik.com Facebook page...
Dinge gaan lekker in die Kaap. Wel, ek hoop so, want ek het hierdie al geskryf op Vrydag 10 Augustus. Gaan loer gerus na my Instagram of Twitter want ek sou tien teen een nou...
Die snaakse ding van wat ek doen is die feit dat ek kan werk enige plek waar ek internet het. Die week is ek nie op kantoor nie want ek is in die Kaap....
“It going to take a lot to drag me away from you.” Lirieke wat deesdae meer betekenis het vir Suid-Afrikaners as gewoonlik. Toto se song “Africa”. Een wat meeste mense ken, veral ons Afrika-kinders. Leo...
Hoe voel jy vandag na die naweek? Het die Maandag-blues jou gevang? Is jy in ‘n dip? Maak die stand van alles jou sommer die moer in en moedeloos op een slag? Die oplossing is...
Laasweek se geheime video het my so lus gemaak vir Rage Against the Machine dat ek sommer besluit het om die week se geheime video “Maggie’s Farm” te maak. Dit is een van die RATM...