Vir meer Random Gevaaalikhede

Dankie vir almal wat aanhou om foto’s in te stuur vir die Random Gevaaalikhede. Keep ’em coming en email jou foto’s na gevaaalikdotcom@gmail.com toe. Maak ook sker jy kry die gevaaalik Nuusbrief. Die enigste email wat jy elke Vrydag kan kry met links na alles wat jy die week op gevaaalik.com kon sien.

More skop ek ‘n nuwe kompetisie af, so maak seker jy kom loer as jy ‘n kans wil hê om te wen.

Geniet die Random Gevaaalikhede.

As jy R699 of meer spandeer kan jy R100 af kry as jy coupon code ‘STIX’ gebruik by sabewell.co.za

Bewell SA Wooden watches and sunglasses

Loading…

You may also like...

2 Responses

  1. Willie says:

    Uhm… Owen Wilson.

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Willie: Jip. Dit is die grap.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *