Kry dinge agter mekaar met Random Gevaaalikhede

Eendjies, eendjies, stap in ‘n ry
Een, twee, drie, vier, stap hul verby
Links-regs, links-regs, kyk hoe mak
Reguit dam toe, kwak, kwak, kwak

Wanneer jy ‘n kind van 2 het dan hoor jy daardie liedjie baie. Gereëld. Dan wonder jy soms of dit ‘n metafoor is oor hoe jy eendag al jou kak agtermekaar gaan moet hou. Belasting betaal, jou rekeninge betaal, jou geldjies spaar, jou varkies op hok hou. Alles net eendjies wat in ‘n ry moet wees, en hoe ouer jy word hoe meer eendjies moet in die ry val. OF daardie laaste trek was een te veel.

Geniet die Random Gevaaalikhede.

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *