Random Gevaaalikhede en wen wen wen

Dit is lekker om elke nou en dan iets te gee vir julle, die lesers van gevaaalik.com. Hierdie week gee ek ‘n Bewell SA Bamboo Wooden watch weg. Al wat jy hoef te doen is die Facebook post besoek, ‘n vriend te tag in die comments wat jy dink sal die horlosies smaak, en siedaar, jy is ingeskryf. Hoe meer vriende jy tag, hoe meer inskrywings het jy! So maklik soos dit. Kompetisie sluit 17 Junie 2018 en die wenner sal volgende Maandag aangekondig word.

Dankie vir al die memes en foto’s wat julle instuur vir die Random Gevaaalikhede. Stuur jou foto na gevaaalikdotcom@gmail.com.

Geniet die Random Gevaaalikhede.

Luister Blitzkriek hier op Spotify!

Loading…

 

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *