Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Nico Stone deel sy RAMfest foto

Nico Stone was een van die wenners van ons RAMfest ticket giveaway. Hy was gaaf genoeg om een foto van die dag met ons te deel. Die is blykbaar ‘n foto van Nice se maat wat vriendinne maak en bietjie skadu deel. Thanks vir die foto Nico, hoop jy het RAMfest so baie soos ons geniet.

You may also like...

2 Responses

  1. Joe says:

    Thumbs up vir Nico!

  2. Soutie says:

    Nice one Nico!!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *