Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

The Black Keys – dis hoe jy ‘n Vrydag begin

Al was dit ‘n maklike week is hy gelukkig nou agter die rug. Kyk, as elke Woensdag ‘n fuckhansie-dag was sou die produktiwiteit laer as ons regering se morelewaardes gewees het. Dis kak lekker maar dit sal nooit werk nie, at least nie vir my nie.

En so staar ons die laaste paar werksure in die gesig, ek het vandag net die song waarmee jy jouself moet reg kry vir die naweek…The Black Keys se Lonely Boy. Kyk die video, luister die song en volg die akteur stap vir stap. Die naweek gaan propvol pret wees en hy skop vanaand af met die MK Awards, daar is kak baie rugby en Tiger Woods is ook in aksie.

Kick back, relax, asem diep in en begin jouself geniet!

 

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *