Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

MK By Die Dam – Eerste rondte wenners

Dié van julle wat nie slaap nie het sekerlik ons MK By Die Dam kompetisie gesien. Daar was lekker baie entries. Baie dankie vir almal wat probeer het, herhaaldelik probeer het en ons soms bietjie bang gemaak het.

Hier is die wenners van rondte een. Click op die links om die foto’s te sien:

 

En dan is daar die twee wenners wat hierdie video gemaak het om hulle kaartjies los te slaan. Die video het eers ons hartjies baie warm laat voel en toe het ons begin bang voel. In ieder geval moet die res van julle maar notas neem, want hierdie is hoe dit gedoen word. Onthou Vrydag gee ons nog vier kaartjies weg. So jy kan nog aanhou probeer as jy nog nie gewen het nie.

Geluk aan al die wenners. Verwag ‘n direct message binnekort op jou Twitter account.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *