Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Dumpie se Maat – Afrikaans

Wat is erger as Lady Gaga? Iemand wat Lady Gaga probeer wees. Wat is nog erger as dit? Iemand wat Lady Gaga in Afrikaans probeer wees.

“Ekseem, dis ‘n velprobleem, jik krap, jik krap, jik krap, jiiiiik”. Daardie is net van die lirieke wat voorkom in hierdie pot kak wat die groep Duimpie se Maat beskryf as ‘n “debuuttreffer”. “Pagina, lek jou vinger en blaai hom om, pagina”. Blykbaar dink Duimpie se Maat dat dit awesome is om met hul lirieke fokkol te sê.

Die musiekvideo skree stink van ‘n groep wat bitter graag Lady Gaga wil wees, maar in Afrikaans. Daar is geen oorspronklikheid hier nie. Behalwe as jy die gepraat in die song eerder as sing as oorspronklik sien. Ek dink nie dit is oorspronklik nie, ek dink dit is wat jy doen as jy nie ‘n musikale been in jou lyf het nie en nie ‘n melody aanmekaar kan sit nie.

Duimpie se maat is ‘n nuwe glam pop outfit al die pad van die Karoo af. Die outfit bestaan uit hoofsanger Glam Princess Duimpie se Maat en haar 2 Koerhoere Jammer pappa en 2de Beste wat Afrikaanse pop (met hulle foot tapping beats en catchy lyrics) na n nuwe level vat!!!

Dit is hoe die groep hulself beskryf op hul Facebook fan page. “Myne stink nie, myne is mooi”. Fokkit, ek wil nie eers weet waarna word daar verwys in daardie treffer van ‘n liriek nie. Duimpie (dit is nou blykbaar die lead vocalist van die groep) verskyn herhaaldelik in die musiekvideo in een of ander vreemde bal in ‘n swart one piece swimsuit en fishnet stockings. Duidelik word die “sex sells” approach hier ook gebruik, net jammer dat die sexual aard van die rooi lippies nie die kak musiek kan laat verdwyn nie. Die groep voel ook dat dit nodig is om hulle groep se naam herhaaldelik te sê in hulle lirieke. Hulle is seker bang ons vergeet wie hulle is.

Daar is eintlik mense wat van hierdie stront hou, maar dit verbaas my nie eers meer nie. Onthou daar is mense daar buite wat van Kurt Darren ook hou. Smaak verskil. As jy kans sien om jouself te martel, kan jy Duimpie se Maat “Afrikaans” kyk in die video hier onder. “Ek is kaal in my moedertaal, Afrikaans” is ook van die lirieke. Gaan wees eerder kaal in ‘n porn movie, julle sal baie meer sukses daar bereik.

You may also like...

4 Responses

  1. Andre says:

    De fok?! Die girl is kak lekker maar sy sê sy leer my ‘n les in Afrikaans. Dink sy regtig so? Al wat sy my leer is dat ek haar nou wil plat hand klap.

  2. Jaco says:

    Jirre, sy is n fokken mooi messie kind!!

  3. Duan de Beer says:

    Ek dink sy moo is teveel. Sjoe maar disa mos hoedie meisetkijnis ,oet lyk. Jam jam!

  4. Slutfucker says:

    Ja nee kyk daai drie moet eerder piel suig as n career!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *