Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Placebo – Pure Morning

Placebo

Placebo is die band wat baie mense confuse het. Nie net omdat lead singer/guitarist Brian Molko so androgynous (lees daai link dan leer jy sommer vandag iets) voorkom nie, maar ook omdat hulle musiek so moeilik was om te plaas. Ek like Placebo en Meds is ‘n baie cool album gewees. Ek het nou die dag my ou iPod ontdek en weer begin luister na die musiek wat ek so 5 jaar terug op die ding gesit het en Placebo was een van die bands wat daarop is.

“Pure Morning” is seker een van Placebo se bekenste songs. Die song het ook geboorte gegee aan die “A friend in need is a friend indeed, a friend with weed is better” lyn, wat woorde is om by te leef. Hier is die video vir Placebo se “Pure Morning”, geniet hom vanoggend.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *