Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

The Badpiper – Thunderstruck

Ek wou altyd dat daar eendag op my begrafnis ‘n song met bagpipes gespeel word. Maar nie jou gewone bagpipe song nie, meer iets soos “Let’s Do This Now” van Korn. Nou dink ek dat ek die ou gekry het wat dit vir my moet kom speel, aangesien ek redelik seker Jonathan Davis gaan nie bagpipes kom speel by my begrafnis nie. The Badpiper lyk soos die kandidaat vir die job want, wel hy het flamme wat uit sy bagpipes uit kom terwyl hy speel.

The Badpiper Thunderstruck

Ek dink dit sal mooi gaan by my begrafnis. Aangesien my begrafnis meer van ‘n celebration gaan wees as iets anders. Vir die van julle wat daar gaan wees: Gebruik my as om ‘n mooi marijuana plant te groei en dan kan julle later weer my lewe vier met ‘n joint of 20. Anyway, hier is The Badpiper besig om “Thunderstruck” van AC/DC te speel. Dit is awesome. Sien julle by my begrafnis.

Dankie aan Roelof wat die een vir my gestuur het.

You may also like...

1 Response

  1. Ernesto says:

    Hierdie ou is moerse cool. Hy speel altyd vir ‘n paar dollars hier in Fremantle in Wes Australië. Hy het selfs ‘n paar CD’s wat mens kan koop.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *