Top 20 UFC Knockouts
Hierdie naweek gebeur UFC #167 en dit is ook die twintigste jaar wat die UFC aan die gang is. Om hierdie twintigste verjaarsdag te vier het die UFC ‘n video met die top 20...
Hierdie naweek gebeur UFC #167 en dit is ook die twintigste jaar wat die UFC aan die gang is. Om hierdie twintigste verjaarsdag te vier het die UFC ‘n video met die top 20...
Al skree ek nie spesifiek vir enige fighter in ‘n MMA fight nie, is daar so paar ouens wat ek van hou om te kyk as hulle fight. Anderson Silva, George St. Pierre, Urijah...
Ek lag altyd as mense die game begins speel van: “Wie sal wen in ‘n fight tussen Mike Tyson en Bruce Lee”. Daar is eerlikwaar geen manier om te weet nie. My kop sê...
Rugby is sekerlik Suid-Afrika se bekendste sport. Die harde game waar 30 volwasse mans vreeslik baie aan mekaar vat en nie altyd op die gemaklike manier vat, soos ‘n high-five, nie. I don’t understand...
Ok, hier is hoe ek dit verstaan: Die is Russian MMA. Die een ou wat in die fight moes wees het kop uitgetrek en toe volunteer ‘n ou uit die gehoor om sy plek te...
George St-Pierre, of GSP soos hy ook bekend is, is tans die UFC se Welterweight Champion. Hy het sy belt al 8 keer verdedig teen van die beste fighters in sy weight division. Die ding wat...
Anderson “The Spider” Silva se UFC title is die naweek van hom gevat deur Chris Weidman. Anders Silva is volgens baie MMA kenners die beste pound of pound figther ter wêreld, maar as jy...
Anthony Pettis was altyd die WEC lightweight champion. Hy is bekend vir sy ongelooflike knockouts. Die WEC het saamgesmelt met die UFC en mens kan nogsteeds vir Anthony daar sien van tyd tot tyd. Hy...
Ek het al oor Anderson Silva gepraat hier op gevaaalik.com. Onlangs was Anderson in ‘n fight teen Chael Sonnen, ‘n rematch eintlik. In die eerste fight het Anderson Silva gewen met ‘n submission deur...
Rusland is nooit gelukkig met hoe goed is nie, hulle wil dit altyd op een of ander manier beter probeer maak. In Hip Show is dit MMA, maar met spanne en daar is obstacles...
Double knockouts is skaars, skaars soos ‘n Catholic Priest wat nie kinders molesteer. Gelukkig word alles deesdae deur iemand met iets record en daarom kan ons die MMA double knockout sien. Die een het...
Dit is belangrik dat jy weet hoe om jouself te verdedig. Veral nou dat ek naai en sy naai sussie in die die suide en wille ooste van Johannesburg besig is om MMA te...