Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Bruce Lee vs Donnie Yen: A Warriors Dream

Donnie Yen vs Bruce Lee

Ek lag altyd as mense die game begins speel van: “Wie sal wen in ‘n fight tussen Mike Tyson en Bruce Lee”. Daar is eerlikwaar geen manier om te weet nie. My kop sê vir my dat Mike Tyson met een punch Bruce Lee se ribbes sou gebreek het, maar ek kan verseker verkeerd wees. Gelukkig vir 0ns kan mens altyd droom en dus kan ons van hierdie awesome “droom fights” sien, al is dit nie reality nie. Hier onder is ‘n animated video van Bruce Lee vs Donnie Yen. Kung Fu to the max! Die video is gemaak deur Li Jin en dit het hom 3 jaar gevat om die video klaar te maak. Ek dink dit is kick-ass, wat dink jy?

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *