In Russia MMA crowd fights you
Ok, hier is hoe ek dit verstaan: Die is Russian MMA. Die een ou wat in die fight moes wees het kop uitgetrek en toe volunteer ‘n ou uit die gehoor om sy plek te vat in die fight. Ek sal nie voorstel jy probeer dit nie, nooit nie. Dit vat ‘n rukkie vir die aksie om te begin, maar die fight is vinnig verby.
Then again, die russe is van die hardste, rofste, geen-kak fokkers wat ek nog teëgekom het. Geen wonder iemand in die crows spring in nie.
PS : Hulle is van die ongeskikste ook imo
Nee kyk, dit sit nie in enige ou se panty om ‘n Russian van die straat af aan te vat nie, die ou in die kryt het heelwat guts gehad. Jy weet nie wat jy gaan kry nie!