MMA Candy – Leer op die lekker manier
Dit is belangrik dat jy weet hoe om jouself te verdedig. Veral nou dat ek naai en sy naai sussie in die die suide en wille ooste van Johannesburg besig is om MMA te leer. Niemand haat leer meer as ek nie. Tog, as my onderwysers so gelyk het en so aangetrek het sou ek baie meer opgelet het in die klas.
MMA Candy is mooi dames wat jou leer hoe om MMA goed te doen. In die video hier onder leer hulle jou om te transition van ‘n Kimura na ‘n arm bar as jy in side controle is. Ek weet dit klink nou confusing, maar as jy die video kyk sal dit meer sin maak.* Dames vat notas en mans fokus. Leer bietjie vandag hoe om iemand se arm te breek.
*Ek is onder geen illusie dat jy nogsteeds nie gaan weet wat ‘n arm bar, kimura of side control is na die video nie. Moenie worry nie, ek sou ook nie regtig kon leer as my onderwysers so gelyk het nie.
Dankie, baie dankie. Nou werk ek ook nie meer vir die res van die dag nie…