MMA, maar mal soos net Russe dit kan doen
Rusland is nooit gelukkig met hoe goed is nie, hulle wil dit altyd op een of ander manier beter probeer maak. In Hip Show is dit MMA, maar met spanne en daar is obstacles en shit op op te klim en vanaf te spring. Ek is ‘n fan van MMA, maar die lyk vir my so bietjie na ‘n sirkus. Vir een of ander rede dink ek nie dit gaan lank wees voor iemand ‘n nek breek in die ding nie.
Wat dink jy? Is die die future van MMA? Ek sal maar bly by die UFC vir nou.
Dit is inderdaad ‘n weird konsep.
Ek reken los die obstacle-course-game-show ding vir die Japanese – hulle doen dit al jare.
Ek scheem weer hierdie is befok! Like die span ding ook…Wonder of jy jou spanmaats kies, en of dit random is. Maar lyk cool!
Lyk of hulle lus is om mekaar goed optef*k. Laat my terug dink aan ‘n soortgelyke konsep wat op etv lang lare terug was. Cool non the less