Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

George St-Pierre Fight Highlights

George St-Pierre, of GSP soos hy ook bekend is, is tans die UFC se Welterweight Champion. Hy het sy belt al 8 keer verdedig teen van die beste fighters in sy weight division. Die ding wat GSP so ongelooflik maak vir my is sy vermoë om distance so vinnig te close tussen hom en sy opponent. Ongelukkig is hy en Anderson Silva nie in die selfde wieght division nie, want ek dink dit sal ‘n epic fight wees.

george st pierre

Hoekom is George St-Pierre so gevaaalik?

George St-Pierre is een van die beste take-down artists wat daar is in mixed martial arts. Omdat hy so vinnig op sy opponente kan kom is dit moeilik vir hulle om hom te keer as hy hulle probeer grond toe vat. GSP is ‘n baie goeie striker (sy leg kicks is doos gevaaalik) maar hy kan ook rol op die grond. Hy het ‘n bruin belt in Brazilian Jiu-Jitsu onder die legend Renzo Gracie en sy swart belt onder Bruno Fernandes.

George St-Pierre is een van my gunsteling fighters om na te kyk. Hier is ‘n video met so paar highlights uit sy loopbaan. Daar is ‘n paar giftege strikes maar ook ‘n hele paar goeie submissions. Kyk veral by 02:30 rond vir die mean head kick en dan direk na dit ‘n Superman punch, dit is die vinnig distance close waarvan ek gepraat het.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *