Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tagged: Metallica

Nuwe Metallica song – Lords of Summer 2

Nuwe Metallica song – Lords of Summer

Maandag het ‘n cellphone recorded video van ‘n Metallica wat ‘n nuwe song speel in Bogotá, Colombia. Die song se naam is “Lords of Summer” en volgens James Hetfield en Lars Ulrich is die song om...

Musiek – Iets vir almal 0

Musiek – Iets vir almal

Gewoonlik op gevaaalik.com sal jy net rock of metal sien. So hier en daar glip ‘n electronic track deur, soos my horrible dub-step phase. Vandag het ek besluit om dinge bietjie op te mix...

Jeff Hanneman van Slayer dood op 49 2

Jeff Hanneman van Slayer dood op 49

Dit is ‘n hartseer dag vir metal musiek fans die hele wêreld deur. Jeff Hanneman, guitarist van Slayer, is gisteraand dood op 49 van lewerversaking. Hanneman was die musical genuis agter songs soos “Raining Blood”...

Metallica – Creeping Death 3

Metallica – Creeping Death

Ek is in ‘n fokken goeie bui vanoggend. Ek het lekker geparty gisteraand en toe ek vandag in my kar klim en sonder om daaroor te dink Metallica se Ride the Lightning album begin...

Metallica – Nothing Else Matters 0

Metallica – Nothing Else Matters

“Nothing Else Matters” se musiek video het op dieselfde dag in 1992 sy debut gemaak op MTV. Dit was die song wat Metallica vir eens en vir altyd op almal se lippe gesit het....

Metallica toer SA April 2013 4

Metallica toer SA April 2013

Metallica is oppad terug Suid-Afrika toe. Befokte nuus vir enige metal head, jonk of oud. As jy deesdae metal luister is die kanse goed dat jy op ‘n stadium na Metallica geluister het. Daar...

Andrea Vadrucci – Metallica Medley 0

Andrea Vadrucci – Metallica Medley

Ek weet nie veel van Andrea Vadrucci af nie. Wat ek wel weet is dat hy fokken goed dromme speel. Die video hier onder is een van sy eerste video’s gewees. Hy doen ‘n...