Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Metallica: Through the Never Official Trailer

Metallica Through the Never Official Trailer

Metallica se performance meets fiction movie “Metallica: Through the Never” het onlangs by so paar fliek plekke rondom Suid-Afrika begin speel. Ek gaan dit die week nog gaan kyk een of ander aand. Die manier hoe ek dit sien is as volg: ‘n Live Metallica DVD was nog nooit vir my nie lekker om te kyk nie, so even al suig die fiction deel van die fliek sal die show deel awesome wees. As jy nog niks van die fliek gesien het nie kyk gerus na die trailer hier onder.

Gaan die een die moeite werd wees om te kyk? Ek dink so. Laat weet my wat jy dink in die comments.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *