Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Metallica – Nothing Else Matters

keep-calm-and-nothing-else-matters-metallica

“Nothing Else Matters” se musiek video het op dieselfde dag in 1992 sy debut gemaak op MTV. Dit was die song wat Metallica vir eens en vir altyd op almal se lippe gesit het. Of jy nou ‘n metal fan is of nie, almal ken “Nothing Else Matters” en dit is ‘n great song. Sluit dus jou dag af met bietjie Metallica.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *